Vlamdoring

  • Slaap maksimum 6
  • 1x slaapkamer met 1 koning grootte bed en en-suite badkamer.
  • 1x slaapkamer met 2 enkelbeddens asook aparte stort,toilet en wasbak.
  • 2x enkel sleeper couches.
  • Ten volle toegeruste kitchenette.
  • Toegerus met ‘n waaier en lugversorger.

Alle chalets is dubbelverdieping met eie braaiarea op eerste verdieping of grondvloer, alarmstelsel, kluis, DSTV (4 kanale + 1 sport kanaal), gasstoof, yskas, mikrogolfoond. GEEN DIERE word toegelaat nie.