Soetdoring

(Honeymoon Suite)

  • Slaap minimum 2 persone, maksimum 4 persone
  • 1x slaapkamer met dek en pragtige uitsig.
  • 1x queenbed, en-suite badkamer.
  • 1x sleeper couch.
  • Aparte stort, toilet en wasbak.
  • Ten volle toegeruste kombuis.

Alle chalets is dubbelverdieping met eie braaiarea op eerste verdieping of grondvloer, alarmstelsel, gasstoof en yskas. Soetdoring Chalet het geen mikrogolfoond nie.

GEEN DIERE word toegelaat nie.