Pendoring

(Rolstoel vriendelik)

  • Slaap 5 persone
  • 1x slaapkamer met 3 enkelbeddens en en-suite badkamer.
  • 1x slaapkamer met king bed en en-suite badkamer.
  • Ten volle toegeruste kitchenette.
  • Toegerus met waaiers

Alle chalets is dubbelverdieping met eie braaiarea op eerste verdieping of grondvloer, alarmstelsel, kluis, DSTV (4 kanale + 1 sport kanaal), gasstoof, yskas, mikrogolfoond. GEEN DIERE word toegelaat nie.