Kameeldoring

  • 1 alleenstaande eenheid (plaashuis), slaap 6
  • Ons het onlangs nog ‘n beeldskone eenheid bygevoeg. Kameeldoring is ‘n volledig toegeruste selfsorg-eenheid met sy eie agterplaas en braaigeriewe.
  • Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers, wat dit ideaal maak vir ‘n gesin of klein groep. ‘n Minimum van 4 persone moet in hierdie eenheid bespreek. 2x koninggrootte beddens en 2 enkelbeddens.
  • Toergerus met waaiers.
  • Toegerus met ‘n alarmstelsel, DSTV (4 kanale + 1 sport kanaal), elektriese stoof, yskas, mikrogolfoond. GEEN DIERE word toegelaat nie.